Stamboom

Z

A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
Q
R
S
T
U
V
W
Y
Z

wapenKlein.gif

Zeelie
naam: Marie
epos: zeeliemarie_a@hotmail.com
Gebore in Oudtshoorn

ZEEMAN
Epos: gamswartQ@gmail.com
Addisioneel: Vader gebore 30 julie 1912, Jacob Stehanus Zeeman. Gewoon en gesterf op Tulbagh. Jongste van 3 kinders

ZELIE
Addisioneel: Gebore 8 Junie 1952. Getroud met Annemarie Louw. My Pa is Jacob Salamo Marthina Zelie (Jaap). My Ma is Dorothea Susanna Ferreira (Doreen). Ek doen navorsing oor die Zelie's,Ferreira's en die Louw's.  

ZIEHL
Addisioneel: Ek doen nou al van die 1990s af navorsing oor Carl Friedrich ZIEHL wat in 1858 in SA geland het. Hy was tweemaal getroud, en het 8 kinders gehad. Marlene.  

 

ZIKMANN
naam: ELMARIE
epos: elmarie.zikmann@dlswc.co.za

ZWART
Naam:  Christina J
Epos: inlig@ngkerkovs.co.za 

HOE ONSDORP SE STAMBOOMSTORIE WERK: 
Kyk gerus of jou van ook al hier verskyn, en as jy dit raakloop, kontak asb die mense en deel julle familie geskiedenis.
ONTHOU: Dis n selfhelp konsep. 
Ons plaas slegs die kontak besonderhede hier, die res hang van julle self af,
INDIEN JY JOU EIE BESONDERHEDE OOK HIER WIL LAAT PLAAS,
VUL NET   DIE VORMPIE  IN EN ONS SAL DIT AANSTONS OPSIT.
Jy ontvang ook voortaan ons Nuusbrief. Indien jy nie ons humor aanvaarbaar vind nie kan jy weer maklik uitteken. 

KONTAK ASSEBLIEF MENSE MET DIESELFDE VAN AS JY WAT JY HIER RAAKLOOP!
 
 
DIE VOLGENDE SKAKELS SAL JOU NA N  ANDER WERWE NEEM OOR GENEALOGIE:
 
 

kalahariafrbooks.gif