VOORBLADINHOUDSTAMBOOMMy Boek

Reuse Mol onder Johannesburg se strate!

Baie lesers het gevra dat ek tog n paar foto's plaas van die Gautrein Projek waarop ek gewerk het. Hulle het veral belang gestel in die Tonnel Boor Masjien wat in Rosebank vlak onder die geboue n tonnel geboor het. Hier volg n paar voorbeelde.
 
KLIEK OP N FOTO OM DIT SY VOLLEDIGE GROOTTE TE MAAK

tekenkopvanvoor.jpg

Afmetings van die Kop Gedeeelte

kopwerking.jpg

Die basies werking van die masjien in gronddruk metode

aanmakaarsut.jpg

Die kopgedeelte met sy 8 elektrise (Blou) motore

segmentmaak.jpg

Segmente word versigtig hanteer in die maak proses


tipiesetbm.jpg

Tipies Tonnel Boor Masjien met n kop van 7m in omtrek

tbmkajuit.jpg

Die stuurkajuit op die Mol, in direkte kontak met Frankryk

aamekaarsit.jpg

Een van die eerste stukke onder in die skag by Rosebank

segmentbouwerk1.jpg

Die fabriek in Boksburg waar hulle die segmente vervaardig om die tonnel agter die TBM te belyn


tbmuitleg.jpg

Skematiese voorstelling van die hele trein
terwyl hy ondergrond beweeg

kraan.jpg

Die hele masjien word in stukke vervoer oorsee vanaf Duitsland waar dit vervaardig is en dan oorland met swaar voertuie tot dit afgelaat word in die skag en dan aan mekaar gesit word.

tbmsementebinne.jpg


En SIEDAAR!  So lyk die tonnel met segmente belyn pas nadat die masjien daar verby is

klaartonnel.jpg

Met ekenning aan die Gautrein en die Gautengse Provinsiale Regering - Gaan kyk gerus na al die ander foto's en nuusbrokkies op die GAUTREIN  webwerf:  www.gautrain.co.za